Gå direkte til innholdet
Witboy in Berlyn
Witboy in Berlyn
Spar

Witboy in Berlyn

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
"Die honde en kinders verstaan Duits, maar ek nie."Toe sy vrou werk kry in Duitsland, besluit Deon Maas in ''n oogwink om Berlyn toe te trek. In hierdie intellektueel stimulerende, dekadente stad voel hy hom op sekere maniere dadelik tuis – op ander nie.In die reis wat alle immigrante meemaak, ontdek hy meer oor homself en sy wortels terwyl hy sy voete in sy nuwe omgewing vind. Hy verwonder hom aan tipies Duitse gewoontes soos dat alle oorsese televisieprogramme (swak) oorgeklank word en dat die Duitsers hul sin vir ordelikheid op alles en almal afdwing.Op sy avonture ontmoet hy veganistiese anargiste, sokkerboewe, ''n lid van ''n satiriese Duitse politieke party en neem hy selfs aan ''n protesoptog deel.Maas ontdek dat alles nie perfek werk in die Eerste Wêreld nie. Mense daar sukkel om probleme op te los oor alles so streng gereguleer is en hulle weet nie eintlik hoe om die uit-dagings te hanteer wat toenemende immigrasie veroorsaak nie.Hy probeer ook antwoorde vind op vrae oor verlies, oor identiteit en hoe om as ''n wit immigrant uit Afrika in Europa in te pas. Maas besef al is hy op papier dalk iets van ''n Duitser danksy sy Duitse stamouers, is hy eintlik iemand heeltemal anders. Iemand wat in wese van Afrika is.
Forfatter
Deon Maas
ISBN
9781868427598
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
15.2.2019
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin