Gå direkte til innholdet
Wiking Vampier reis
Wiking Vampier reis
Spar

Wiking Vampier reis

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Die sneeu die tyd van die jaar was so diep dat mense nie soos gewoonlik met hulle honde slee hier gereis het nie. Ek het reeds vir ''n paar dae nie bloed gehad nie en het swak gevoel.
Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte gewaar. Vars bloed het op die witsneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in ''n ongeluk en die pad byster geraak.
My onsterflike lewe word gekompliseerd toe ''n aantreklike negentienjarige viking vampier, Mikael my om hulp kom vra.
Gedurende ons seereis om Norwëe te bevry van Engelse vampiere, het ek gevoelens begin ontwikkel vir Mikael se broer Noak.
My naam is Klar en ek is ''n wiking vampier.
Oversetter
Elaine
ISBN
9781507144176
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
30.6.2016
Forlag
Babelcube
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin