Gå direkte til innholdet
Wanneer jy bid, Stuur God engele
Wanneer jy bid, Stuur God engele
Spar

Wanneer jy bid, Stuur God engele

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Moenie die vele geleenthede mis wat jy het om vir jouself skatte in die hemel te vergader nie.
Wanneer jy Sy teenwoordigheid betree met lofprysing,
betree Hy jou omstandighede met krag.
As jy die beste ding vir jou lewe wil doen ... Bid!
Gebed is die kragtigste wapen wat ons het,
Gebed is die enigste ding wat situasies verander.
Gebed skep geleenthede.
Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie ''n paspoort nodig het nie.
Gebed sal goeie dinge laat gebeur.
Wat die oog nie sien en die oor nie gehoor
en in die hart van die mens nie opgekom het nie,
wat God berei het vir die wat Hom liefhet.
1 Korinthiërs 2:9
Onthou ... God se magtige krag is net ''n gebed ver!
Oversetter
Delaney Hall
ISBN
9781071572290
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
21.10.2020
Forlag
Babelcube
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin