Gå direkte til innholdet
Uitgewerp
Spar

Uitgewerp

Forfatter:
pocket, 2020
Afrikaans
'n Ware verhaal.Haar naam is Marizka Coetzer. Sy is 'n joernalis. Sy is Uitgewerp.Sy naam is Le Roux Steyn en nadat hy staatsgetuie gedraai het. is hy in Mei, 25 jaar tronkstraf opgel .Sy word beskuldig van 'n onprofessionele verhouding met hierdie veroordeelde Krugersdorp-moordenaar.Sy is tot in die media beskryf as die "Hoernalis".Dit is nou Marizka se beurt, met Mede-skrywer Sonja Brown, om In hierdie boek die storie agter die storie te vertel, met feite wat nog nie die lug van dag gesien het nie.Is Marizka nogsteeds verlief op Le Roux? Wat gaan in haar kop aan? Wat was die rede vir die moorde? Wie was die slagoffers? Wat is die waarheid?
Undertittel
Uitgewerp - Marizka Coetzer: Die Storie
ISBN
9781661017934
Språk
Afrikaans
Vekt
308 gram
Utgivelsesdato
15.2.2020
Antall sider
270