Gå direkte til innholdet
Tussen kêrels
Tussen kêrels
Spar

Tussen kêrels

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot man wat haar op die lughawe ontmoet lyk geensins soos die aantreklike skrywer op sy boeke se agterblaaie nie. Richter het nie verwag dat sy nuwe huishoudster soos Annie gaan lyk nie. Nog minder dat sy so vinnig emosies in hom gaan wakker maak wat hy verkies om onder slot en grendel te hou na sy vrou se dood. Annie probeer op haar beurt om nie vir Richter in haar hart toe te laat nie. Die enigste vlieg in die salf is die buurman wat ongevraagd Kupido begin speel om Richter van sy wewenaarskap te verlos.
ISBN
9781776358632
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.11.2022
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin