Gå direkte til innholdet
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 1-10)
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 1-10)
Spar

Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 1-10)

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek. Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bre uitkomstes in hierdie reeks is, getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.
ISBN
9780637009270
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
15.10.2025
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin