Gå direkte til innholdet
Tesourus van Afrikaans
Spar

Tesourus van Afrikaans

innbundet, 2020
Afrikaans
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.
Opplag
2nd ed
ISBN
9781868902132
Språk
Afrikaans
Vekt
500 gram
Utgivelsesdato
31.12.2020
Antall sider
1025