Gå direkte til innholdet
Tersia se Namibdiamant
Tersia se Namibdiamant
Spar

Tersia se Namibdiamant

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Tersia se ideale man is die filmster Ryan Gosling. Sy meet elke man wat sy ontmoet aan haar filmheld. Die woestynlandskap van Namibië is die teenoorgestelde van haar lowerryke tuiste in Durban en die teleurstelling toe haar pos by die koffieplek oorbodig word, strook glad nie met haar Hollywood-lewensuitkyk nie. Is die blonde Duitser saam met wie sy later gidswerk doen by die spookdorp Kolmanskop werklik, soos haar oupa en ouma vermoed, ’n diamantsmokkelaar? As dit waar is, draai haar ervarings in die Suid-Afrikaanse buurland al haar lewensverwagtinge op hul kop want die man kom nogal naby aan haar ideale beeld van ’n trouman. Maar Dieter is ’n man van vlees en bloed en al die tekens dui op ’n verhouding tussen hom en Tersia se hospita, Reinet. Wanneer Dieter egter tydens ’n safari na Sesriem en Sossusvlei van die radar af verdwyn, moet Tersia besluit of hy die moeite werd is om voor te veg.
Forfatter
Ida Bester
ISBN
9780639600024
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
26.6.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin