"Hierdie is ʼn boek vol verhale van te spoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my te spoed word. Ek glo dat te spoed die w reld se manier is om vir jou te s dat j moet verander en nie ander, die regering of die w reld nie. Te spoed wil h jy moet in jouself bel en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan bel , want te spoed is jou voorspoed."
- Bertus Steenkamp