Gå direkte til innholdet
Tannie Pompie se Oorlog
Spar

Tannie Pompie se Oorlog

Forfatter:
pocket, 2015
Afrikaans
In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed. Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp.
Undertittel
In die Driehoek van die Dood
ISBN
9780624075240
Språk
Afrikaans
Vekt
286 gram
Utgivelsesdato
27.1.2015
Forlag
Tafelberg
Antall sider
242