Gå direkte til innholdet
Swemlesse vir 'n Meermin
Spar

Swemlesse vir 'n Meermin

Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, het sy aanhou skryf, aan 'n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het 'n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?
ISBN
9780624076315
Språk
Afrikaans
Vekt
500 gram
Utgivelsesdato
15.5.2015
Forlag
Tafelberg
Antall sider
216