Gå direkte til innholdet
Superma (en ander mites)
Superma (en ander mites)
Spar

Superma (en ander mites)

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Om kinders groot te kry is ’n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met ’n handige handleiding afgelewer nie.

Superma (en ander mites) bied ’n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om superma’s te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem ’n ding op sy naam, selfs al is dit ’n lelike ding met ’n lelike naam.

“Die skrywer is eerlik, intelligent, snaaks en vol oneerbiedige opinies. Mens hou sommer dadelik van haar. Meestal het ek kopknikkend gelees, maar selfs wanneer ek nie saamgestem het nie, het ek dit geniet om te hoor hoe sy ’n ding sien, want sy’s nie vervelig nie.” - Helen Schöer, redakteur van Baba & Kleuter-tydskrif

ISBN
9780799382730
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.12.2016
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin