

Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan
Hierdie plan pas ook ''n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend opstel en aandete gereed hê vir jou wanneer jy tuis kom.
Kry hierdie boek nou en begin dadelik jou detox plan!
Hier is ''n bietjie insig in wat in hierdie boek ingesluit is:
•‘n Openhartige Onderhoud Met Die Outeurs
•Wat Is Die Voordele Van ''n Detox Program?
•Wat Is Die Moontlike Newe-Effekte Van ''n Detox Program?
•Wenke Om Jou Vrugte, Groente en Kruie te Kies
•Hoekom Rou Die Beste Is
•Die Kosse Wat Ons Gebruik Het en Hoekom
•Wat Die Kleure Van Kosse Beteken
•Mees en Minste Besmette Vrugte en Groente
•Wat Om Nie In Te Neem Tydens Detox Nie
•Bly Gehidreer Tydens Detox
•Voedselveiligheid
•Die 3-Dag Detox Program
•Detox Resepte
•Bonus Resep
Hier is ''n steekproef van sommige van die superkos vrugte, groente en speserye wat ingesluit is in ons detox smoothie en prutpot resepte:
•aarbeie
•appelasyn
•aspersies
•avokadopeer
•basielkruid
•bloubessies
•boerenkool
•bok choy
•borrie
•broccoli
•druiwe
•groen tee
•klapperwater
•knoffel
•komkommer
•piesangs
•pietersielie
•pomelo
•roosmaryn
•seldery
•spinasie
•tamatie
•wortels
- Forfatter
- Vicky Wells, Geoff Wells
- Oversetter
- Corlia Jones
- ISBN
- 9781547508211
- Språk
- Afrikaans
- Utgivelsesdato
- 21.7.2017
- Forlag
- Babelcube
- Tilgjengelige elektroniske format
- Epub - Adobe DRM
- Les e-boka her
- E-bokleser i mobil/nettbrett
- Lesebrett
- Datamaskin
