Gå direkte til innholdet
Skryf ''n wenner-CV
Skryf ''n wenner-CV
Spar

Skryf ''n wenner-CV

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Hierdie boek wys jou hoe om die regte werk vir jou, in die onderneming waar jy wil werk, te kry. Jy sal uitvind hoe om jou wenner-resumé en CV op te stel sodat dit gemik is op die werk en onderneming wat presies reg is vir jou.<br>Skryf ’n wenner-CV is gebaseer op heersende werksbeskouings, -praktyke en -tendense, en dien as die allerjongste gids vir mense wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree, asook vir diegene wat ’n loopbaanverandering beplan.<br>Hierdie boek bevat stap-vir-stap riglyne vir die opstel van CV’s, resumés en aansoekbriewe, asook ’n menigte voorbeelde wat lesers as ’n raamwerk vir die opstel en bywerk van hul eie dokumente kan gebruik. Voorbeelde word in Afrikaans asook Engels gegee om Afrikaanse kandidate te help wat Engelse resumés of CV’s moet voorlê.<br>As jy die riglyne in hierdie boek lees, verstaan en toepas, sal jy beslis ’n voorsprong hê bo ander by die uitsoek en verkryging van die beste loopbaan vir jou. En dít bewys dat gesonde verstand en ’n bietjie beplanning al wat nodig is om die regte werk los te slaan!</p>
Forfatter
Danie Joubert
ISBN
9781770222533
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
28.3.2011
Tilgjengelige elektroniske format
  • PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin