Gå direkte til innholdet
Simson: Dit is so, dit kan nie anders
Spar

Simson: Dit is so, dit kan nie anders

Forfatter:
Afrikaans
Simson is 'n fiktiewe storie wat handel oor die wel en we van vigs weeskinders in Misanga, KwaZulu Natal. Die ongenaakbaare daaglikse stryd om oorlewing, en hoe die kinders uitgebuit word deur diegene wat hul moet beskerm. Onskuldige slagoffers van 'n w reld wat hul nie eers bewus is van nie. Die boek bevat 'n volledige verduideliking van VIGS en MIV sonder enige mediese terme. Dit is maklik verstaanbaar, en alle ooglopende vrae word prakties aangespreek soos vertel uit die oogpunt van Simson.
ISBN
9781500518141
Språk
Afrikaans
Vekt
213 gram
Utgivelsesdato
1.7.2014
Antall sider
152