Gå direkte til innholdet
Selna Visser: My hel in Dubai
Selna Visser: My hel in Dubai
Spar

Selna Visser: My hel in Dubai

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Selna Visser wou ’n vreemdeling se horlosie, wat hy by die X-straal skandeerder op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ’n maand in aanhouding in hierdie Arabiese land deurgebring. Hier tel buitelanders min, en vroue nog minder – en sy was albei. Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ’n ver land laat beland het.<br> Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ’n ver land laat beland het. Selna se verhaal is nie ’n treurmare nie – dis eerder ’n triomf wat wys hoe sterk die menslike gees kan wees, hoe geloof ’n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge ’n mens se lewe ten goede kan raak.</p>
ISBN
9780799356861
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.5.2013
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin