Gå direkte til innholdet
Seks Speelgoed:  Goed of Euwel?
Seks Speelgoed:  Goed of Euwel?
Spar

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Handelaars van seks speelgoed maak biljoene dollar elke jaar.  Hulle produkte is so gediversifiseer en is vandag in elke deel van die wêreld beskikbaar.  Dit lyk asof hierdie besigheid van kunsmatige of tegnologies bevredigende seksuele begeertes in die mode is.  Die enkellopende, getroude, oud, jonk patroniseer seks winkels en die vervaardigers, wyslik ook, is stadig maar seker besig om meer aantreklike en gesofistikeerde goed uitdraai.  Dit lyk asof daar geen einde tot hulle innoverende vindingrykheid is om hierdie nuwe instrumente van plesier te ontwerp nie.  Vandag tree en gedra sommige van heirdie speelgoed hulle presies soos die teenoorgestelde geslag in die seks handeling.  Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effekte van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies.
Seks speelgoed is nie nuut nie.  Hulle het ''n lang geskiedenis wat met die gebruik van ''n gevormde objek begin het wat ''n penis voorstel.  Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur.  Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste.  So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode.  Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is.  Sedertien, is dit ''n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier.  Sommige van hulle knik en praat!  Wow!
Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan?  En sedert die seksuele verhouding ''n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, he
Forfatter
Gabriel Agbo
Oversetter
Delaney Hall
ISBN
9781071580851
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
19.12.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin