Gå direkte til innholdet
Sê amen
Sê amen
Spar

Sê amen

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>In haar sewe en veertigste lydingsjaar beleef Sofia Smit ’n annus horribilis wat die Britse koningsgesin se veelbewoë jaar na ’n Sondagmiddagpiekniek laat lyk. Sofia se man, Basjan, is ’n slagoffer van regstellende aksie, ’n sepieslaaf en ’n kampioensnorker, haar seun dra lyfjuwele en wil sy naam verander, en haar beste vriendin se sangtalent dreig om die plaaslike polisiediens te mobiliseer.<br><br>Sofia en Basjan open ’n gastehuis, Blikkantien, op ’n beeldskone Karoodorpie en word weldra opgeneem in die wel en wee van die kleindorpse bestaan. Deur haar “Sê Amen”-rubriek in Vrouekeur gee Sofia ’n kostelike blik op die mense wat hul lewe kruis: ’n beroemde “aktrize”, ’n neusoptrekkerige sjef, ’n vreesaanjaende filmresensent, ’n magnaat wat Sofia in ’n vliegrit oor die Karoo neem, en ’n alien wat in ’n gas se kameralens vasgevang word.</p>
Forfatter
Sofia Smit
ISBN
9780799359466
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.12.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin