Gå direkte til innholdet
Roekeloos verlief
Roekeloos verlief
Spar

Roekeloos verlief

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Steffie Fritze, eienaar van mobiele troeteldierspa wil beslis nie op die rak bly sit nie, maar haar pogings om die regte lewensmaat te kry, loop telkens op ’n ramp uit.<br>Toe haar pad met die van speurkaptein Ivan von Beneke kruis, is sy in groot moeilikheid, nie net met die gereg nie, maar ook omdat sy blote aanraking haar hartritme roekeloos aantas. Probleem is: hy dra steeds sy oorlede vrou se trouring en klou vas aan haar vlekkelose nagedagtenis.<br>Steffie is die teenoorgestelde van sy oorlede vrou en bots heeltyd met die gereg. Sy bly hoopvol, want Ivan se Duitse herdershond, Max, is darem gaande oor haar.</p>
Forfatter
Rene van Zyl
ISBN
9781776359134
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.7.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin