Gå direkte til innholdet
Robey Leibbrandt
Robey Leibbrandt
Spar

Robey Leibbrandt

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi''s op ''n epiese tog in ''n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur.Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi''s en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om ''n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp.Leibbrandt het ''n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militêre geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang.Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Dié biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.
Forfatter
Albert Blake
ISBN
9781868429790
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
13.9.2019
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin