Gå direkte til innholdet
Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen
Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen
Spar

Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Shani kan haar geluk nie glo nie … haar ouers neem die hele gesin vir ’n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen ’n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog saam om dinge verder te kompliseer. Sy vergeet egter van al haar sorge wanneer sy ’n soen uit ’n onverwagse oord kry … ’n soen wat in die Guinness Book of Records hoort. In Londen wag daar nog vele ander verrassings op die Brinks. Wie sou kon raai dat Rachelle ook besluit het om inkopies te doen in die stad wat nooit slaap nie? Wanneer sy die Brinks raak loop, kry sy dalk net die kans waarvoor sy lankal wag … om behoorlik wraak te neem.</p>
ISBN
9780799356250
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
24.2.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin