Gå direkte til innholdet
Reënboogrant Maats 5: Die hanswors
Reënboogrant Maats 5: Die hanswors
Spar

Reënboogrant Maats 5: Die hanswors

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Almal sien al lank uit na die toer na Waterval-Boven. Die Reënboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te hê, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas. Die eerste nag reeds weerklink daar twee gille uit die saal waar die dogters slaap. Maar toe hulle onder juffrou Venter se skeermesstem deurloop, vergeet almal dat Sunette eerste gegil het. Die volgende aand, met die fancy dress, verdwyn Sunette spoorloos. Shani kan nie help om te dink dat die ergste met haar sussie gebeur het nie. Almal is op soek na die geheimsinnige hanswors, die hanswors wat Sunette glo langs haar bed sien staan het …</p>
ISBN
9780799356144
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
18.1.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin