Gå direkte til innholdet
Raaiselvrou
Raaiselvrou
Spar

Raaiselvrou

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Emma arriveer op ’n gasteplaas om uiteindelik haar roman te skryf. Net om ’n ietwat verwarrende situasie hier aan te tref. Die eienaar sê dit is nie meer ’n gasteplaas nie en sy suster sê dit is. Op die lange duur gaan Emma hier tuis maar steeds nie sonder probleme nie. Daar is die kat wat op haar bed kom lê en die hond wat haar uitsoek vir aandag. Dit terwyl Emma glad nie ’n dieremens is nie. En die eienaar met sy sagte bruin oë is juis ’n dieremens, verknog aan sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Hoe om hierdie twee wêrelde te versoen word vir Emma ’n saak van groot belang ...
ISBN
9780799361612
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.7.2013
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin