Gå direkte til innholdet
Poskaarte van ''n reis
Poskaarte van ''n reis
Spar

Poskaarte van ''n reis

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Poskaarte van ’n reis is ’n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en
artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.
Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies
in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid
van ons wêreld.
Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante
bestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van ’n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme hierdie boek sal geniet.

ISBN
9781776356911
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.9.2023
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin