Gå direkte til innholdet
Ouens Is Nie Pizzas Nie
Ouens Is Nie Pizzas Nie
Spar

Ouens Is Nie Pizzas Nie

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ? pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas… Dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties: Markus met die blonde hare en blou oë en Abrie - die geheimsinnige donkerkop. Zanelle se vermoede dat albei boeties op Anja verlief is val op dowe ore. Maar dan gebeur daar iets wat Anja en Zanelle woedend maak vir die twee sexy broers… en dinge raak warmer as ? Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
Forfatter
Tania Brink
ISBN
9780799376128
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.5.2015
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin