Gå direkte til innholdet
Oornag
Spar

Oornag

pocket, 2024
Afrikaans
Elaine is in 'n verhouding met Kobus, en hulle bestuur 'n besigheid genaamd DIE KOSPOT saam. Kobus se belangstelling in hul verhouding begin afneem, veral n Elaine die onderwerp van trou aanroer, wat spanning tussen hulle veroorsaak.

Kobus se onverskilligheid teenoor haar en sy afsydige betrokkenheid by die besigheid laat haar besef dat hul verhouding nie langer werk nie. Sy besluit om hul verhouding te be indig, en Kobus stem in dat Elaine sy aandeel in DIE KOSPOT kan oorneem.

Elaine se lewe neem 'n interessante wending wanneer haar hartsvriendin, Sanet, haar nooi vir 'n wel verdiende blits wegbreek see toe, waar Elaine die eienaar van die B&B en ook plaasboer ontmoet.

Daar is dadelik 'n sterk aantrekkingskrag tussen haar en die uiters aantreklike Zack. Hulle ontwikkel 'n diep konneksie wanneer Elaine 'n onvergeetlike naweek saam met Zack op sy plaas deurbring.

Met haar terugkeer na realiteit, vind sy haarself by 'n kruispad? Gee sy alles op waaraan sy al so lank bou, of moet sy die liefde, warmte en begrip wat sy by Zack ervaar met albei hande aangryp?

ISBN
9781991455536
Språk
Afrikaans
Vekt
109 gram
Utgivelsesdato
18.11.2024
Antall sider
86