Gå direkte til innholdet
Ontydig (fantasie)
Ontydig (fantasie)
Spar

Ontydig (fantasie)

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Juliette het altyd gedink die stories oor haar oupa se sakhorlosie wat oor magiese kragte beskik is sommer versinsels. Maar nou bevind sy haarself driehonderd jaar in die toekoms, nadat sy en Juli, haar verlangse nasaat, plekke en tye geruil het. Luan Beukes het sy hande vol met die vrou wat sy aangenome suster se plek kom inneem. Hy ontdek dat hy dit geniet om haar touwys te maak in die kompleksiteite van die moderne tyd, want hierdie vrou maak iets in hom wakker wat hy nooit te wagte was nie. Juliette ontdek op haar beurt weer ’n innerlike krag en begin stadig maar seker aanpas in die moderne wêreld. Boonop begin sy vir Luan leer ken en dis nie lank voordat hy haar hart behoorlik by haar nuwe moderne klere wil laat uitspring nie. Dalk was die omruiling toe nie so ontydig nie…
Forfatter
Madelie Human
ISBN
9781776352043
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.9.2022
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin