Gå direkte til innholdet
Ompaaie Na Jou
Ompaaie Na Jou
Spar

Ompaaie Na Jou

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Karlien is sestien en dolverlief. Sy naam is André en soms dra hy haar tas. Maar hy het net oë vir haar mooi suster en die nagevolge van André en Alida se verhouding verander alles. Al wie simpatie vir die twee verliefdes het, is André se ouer broer, Louis. Verantwoordelike, slim Louis met sy bril wat altyd meer oor Karlien wou weet. Ses jaar later staan André weer voor haar – steeds die aantreklike buurseun, steeds onmoontlik sjarmant, maar Karlien kan nie vergeet wat hy aan haar suster gedoen het nie. Sy kan ook nie sy saggeaarde broer vergeet nie en dit blyk of die gevoel wedersyds vir Louis ook is, maar hoe kan sy hom oorreed dat sy op die verkeerde broer verlief was en dat André net ’n ompad was?
Forfatter
Magda Schmidt
ISBN
9780639605647
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin