Gå direkte til innholdet
Olifant kul sy vriende
Olifant kul sy vriende
Spar

Olifant kul sy vriende

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Boekbeskrywing:
Olifant is honger. Na ''n bietjie verkenning ontdek hy ''n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… 
Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan ''n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word.
Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel.
Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom ''n les te leer...
Oversetter
Liezl Dreyer
ISBN
9781071552681
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
17.6.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin