Gå direkte til innholdet
Nuwe Wese
Nuwe Wese
Spar

Nuwe Wese

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
In hierdie boek sal jy onthullende hoofstukke vind:  As Daar Iemand In Christus Is, Verplaas Na God Se Koninkryk, Jy En Die Heilige Gees, Gawes Van Die Heilige Gees, Geheilig En Geregverdig, Lewe In Die Gees, ''n Lewe Van Toewyding, ''n Lewensverbond Met God.Dan is daar ''n ander pertinente vraag wat jy jouself moet afvra alvorens ons met hierdie studie begin, "Glo jy dat jy ''n Christen is?".  Daar is ''n fout wat tussen Christene al vir eeue gemaak word dat hulle Christene is omdat hulle tot ''n Christelike denominasie behoort of in ''n Christelike familie gebore is.  Niks kan egter verder van die waarheid af wees as dit nie.  Die Skrif sê iets wat baie interessant is - ''n Christen is ''n nuwe wese.  As jy regtig ''n Christen is, wanneer het jy ''n nuwe wese geword?  En waar is die vrugte??  Prof. Gilbert Adimora
Oversetter
Delaney Hall
ISBN
9781071580820
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
12.8.2021
Forlag
Babelcube
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin