Gå direkte til innholdet
Niquito: Ver Weg Van Die Huis
Niquito: Ver Weg Van Die Huis
Spar

Niquito: Ver Weg Van Die Huis

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

‘n Pragtige verhaal van ‘n klein hondjie wat op straat verdwaal. Boek02

In hierdie nuwe avontuur gaan Niquito uit vir ‘n wandeling en sal hy uitvind watse groot gevare daarbuite is. Ons klein vriendjie sal verdwaal en ervaar dat nie elke persoon goedhartig is nie en dat ‘n mens uiters versigtig moet wees wanneer jy op straat leef. Niquito sal egter ook goeie vriende maak, soos Josh, ‘n baie goedhartige hond wat verdwaalde hondjies help om weer hulle huise te vind. Behalwe hierdie nuwe vriend, ontmoet hy ook ‘n gawe ou tannie wat kos gee aan verdwaalde honger diere op straat. ‘n Engel wat hom oortuig dat daar baie goedhartige mense is wat regstaan om diere in gevaar te red.

Forfatter
Dill Ferreira
Oversetter
Dill Ferreira
ISBN
9788835451846
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
9.5.2023
Forlag
Tektime
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin