Gå direkte til innholdet
Nicolene van Vosburg Koshuis
Spar

Nicolene van Vosburg Koshuis

Forfatter:
pocket, 2024
Afrikaans
'n Jeugverhaal. Gebaseer op 'n ware verhaal.

'n Aangrypende verhaal teen die agtergrond van die 1970's Suid-Afrika, waar 'n jong meisie uit haar bekende lewe in Kaapstad na 'n afgele kosskool in Vosburg ontwortel word. Gekonfronteer met 'n skerp nuwe werklikheid in die verlate Karoo, moet sy isolasie, te spoed en die diep emosionele tol van haar familie beleef tot waar sy haar eie planne beraam met tragiese gevolge.. Nadat Nicolene 'n brief van haar ma ontvang het.

ISBN
9781991455338
Språk
Afrikaans
Vekt
163 gram
Utgivelsesdato
8.12.2024
Antall sider
136