Gå direkte til innholdet
Newman se Voëls volgens kleur
Newman se Voëls volgens kleur
Spar

Newman se Voëls volgens kleur

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak. Verkoopspunte: Volledig bygewerk – nou met illustrasies en foto’s. Gebruik kleur om voëls te identifiseer. Voëlname ook in inheemse tale. Verspreidingskaarte vir elke spesie. Ideaal vir beginnervoëlkyker.</p>
ISBN
9781775848400
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.5.2024
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin