Gå direkte til innholdet
Net een soen
Net een soen
Spar

Net een soen

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>’n Jaar ná Liselle se egskeiding hou sy ’n partytjie om dit te vier. Maar dit verloop ietwat anders as wat sy beplan het want haar eksman daag ook op. Nie vir die partytjie nie maar om ’n versoek aan haar te rig. Kort voor lank bevind Liselle haar in ’n situasie waar hulle weer saam in die huis woon – met ’n geldige rede. Liselle weet net nie of dit die ware rede is nie. En of sy dit kan waag om te byt aan die storie dat sy ontrouheid ’n “misverstand” was nie. Waarvan sy wel seker is, is dat een soen genoeg sal wees om haar van balans af te gooi.</p>
Forfatter
Dina Botha
ISBN
9780799357752
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin