Gå direkte til innholdet
’n Warrelwind
’n Warrelwind
Spar

’n Warrelwind

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Geskeide Lillian Henderson se beste vriendin, Elzibi Cronjé, beplan ’n familiefees en vra of haar drie ongetroude broers tydens die Kerstyd by Lillian kan tuisgaan. Tot haar argwaan daag Louis, die oudste van die drie ongetroude broers, ’n week te vroeg by haar huis op.<br>Sy laat hom goed verstaan dat hy nie heeldag op haar bank kan sit en niks doen nie, en steek hom in die werk. Sy sleep hom saam winkels toe sodat hy haar Kersfeesaankope kan dra, help geskenke toedraai en selfs in die kombuis te help. Louis is egter ’n regte ou knorpot en hou haar op ’n afstand, maar ten spyte daarvan kan sy hom net nie uit haar gedagtes kry nie.<br>Daar is nogtans ’n onoorkombare probleem: Louis woon in die Kaap en is met sy werk getroud. Daar is nie plek vir ’n vrou in sy besige lewe nie. Op háár beurt glo Lillian nie in langafstandverhoudings nie. Die grootste stryd tussen die twee is egter om seker te maak hul vakansieromanse eindig nie in een van hul slaapkamers nie.</p>
Forfatter
Dina Botha
ISBN
9781776359516
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.12.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin