Gå direkte til innholdet
’n Skatkis vol liefde
’n Skatkis vol liefde
Spar

’n Skatkis vol liefde

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.’n Vriendskap ontwikkel tussen hulle en namate sy hom beter leer ken, ontwikkel sy onbekende gevoelens wat haar verwar. Jean stel egter nie belang in enige ander vrou nie, want sy hart behoort reeds aan Simoné Dubois. Maar hoekom soen hy haar dan die dag toe hulle reis tot ’n einde kom en hul paaie skei?Karlijn begin bou aan ’n nuwe toekoms in die Kaap. Dinge verloop vlot totdat sy en Jean mekaar weer op ’n dag raak loop. Die onvoorspelbare gebeur en saam begin ’n reis wat lei tot ’n skatkis vol verrassings.</p>
ISBN
9781776358656
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.1.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin