Gå direkte til innholdet
''N Sigeuner se Kersfees Soen
''N Sigeuner se Kersfees Soen
Spar

''N Sigeuner se Kersfees Soen

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Lulia Vasile is die dogter van ''n Romaanse prinses en ''n Graaf se tweede seun. Sy het grootgeword met rolle in ''n reisende teater, optreedes by graafskoue, en het me waarsê gewoeker. Sy vra nie verskoning vir wie sy is nie, en leef die lewe soos sy wil.
Finley Prescott, die Hertog van Clare, verlaat nie sy meenthuis tensy dit nodig is nie. Hy het verantwoordelikhede en mense wat op hom staat maak. Al wat hy wil hê, is om uit de wêreld te verdwyn. Hy doen nie goed in groot byeenkomste nie en gebrek aan sosiale etiket.
Fin en Lulia het ''n geskiedenis. Een wat nie een van hulle vergeet het nie. Toe hulle weer ontmoet word hulle saamgetrek. Na daardie toevallige ontmoeting deel hulle ''n magiese soen. Onderweg ontdek hulle dat die ding wat ''n persoon soms nodig het, nie is wat hulle sou verwag het nie. 
Forfatter
Dawn Brower
Oversetter
Bianca Bunge
ISBN
9781071577387
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
29.11.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin