Gå direkte til innholdet
’n Liefde vir bak
’n Liefde vir bak
Spar

’n Liefde vir bak

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
’n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd ’n vars nuwe uitkyk – in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek ’n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs ’n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook ’n nuwe kinkel in die resep – soos om ’n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! ’n Liefde vir Bak is ’n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in ’n bobaas-bakker sal omskep!
Forfatter
Sarah Dall
ISBN
9781432304461
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
5.9.2014
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin