Gå direkte til innholdet
’n Klein bietjie magic
’n Klein bietjie magic
Spar

’n Klein bietjie magic

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits
vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind
hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai
bly vir vier weke, nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermende
ma is NIE Janke se idee van ’n prettige vakansie nie ...
Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Janke
se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van
die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in
die lug ... En wie weet wat kan gebeur?

ISBN
9780639608129
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
21.7.2021
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin