Gå direkte til innholdet
'n Kans vir Christopher
Spar

'n Kans vir Christopher

Forfatter:
pocket, 2020
Afrikaans
Daar is 'n fyn skeidslyn tussen liefde en haat ... Toe Christopher Brooks vir Riley Adams by die eerste mediakonferensie van die jaar raaksien, was dit asof iemand hom met 'n vuishou slaan. Maak nie saak watter gevoelens sy aanwakker nie. Christopher kan haar nie weer in sy hart toelaat nadat sy dit sewe jaar gelede gebreek het nie. Of kan hy? Riley Adams het nie die luuskheid om Christopher te haat of te ignoreer nie. Hul lewens is onlosmaaklik verbind. Haar beste opsie is om Christopher so gou moontlik te konfronteer voordat hy haar geheim leer ken. Wanneer Christopher hoor wat sy te s het, gaan hy haar nog meer haat of sal hy bereid wees om haar te vergewe?
Undertittel
'n Pad na Glorie Roman
Redaktør
Ca Els
ISBN
9781990902949
Språk
Afrikaans
Vekt
290 gram
Utgivelsesdato
27.8.2020
Antall sider
296