Gå direkte til innholdet
''n Alfa se Domein
''n Alfa se Domein
Spar

''n Alfa se Domein

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
''n Biljoenêr ysbeer-verwisselaar draai die hitte oop in sy betowerende yshotel.
Biljoenêr verwisselaar Ben Broyles word geteister deur sy tragiese verlede. Hy bou ''n betowerende yshotel as ''n toevlugsoord vir die bonatuurlikes in ''n gevaarlike wêreld. Wanneer die bose kabouters wat verantwoordelik was vir sy familie se moord by die hotel inboek, is Ben vasberade om hulle te keer voordat hulle alles vernietig wat hy opgebou het. Met sy hotel en lewe op die spel, moet Ben sy vyande stop voordat dit te laat is. Sally is die kurwerige en bekwame bestuurderes van die Wondernasium Yshotel wat dink dat sy alles kan hanteer. ''n Hele mengelmoes van bonatuurlikes wat vuurballe skiet in die voorportaal? Hanteer. Gaste wat prober die ander gaste opeet? Geen problem nie.
Maar daar is een ding wat Sally nie kan hanteer nie: Haar begeerte vir haar baas. Wanneer ''n stomende ontmoeting in Ben se kantoor haar hele wêreld onderstebo keer, moet Sally besluit of sy die towerkrag in haar wil omhels of wegvlug van haar ware self.
Dit is ''n paranormale romanse vir volwassenes wat sexy verwisselaars, plofbare towerkrag en ''n werkplek romanse insluit wat so warm is dat dit selfs die koudste hart sal smelt.
Forfatter
AJ Tipton
Oversetter
Ella du Plooy
ISBN
9781507167359
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
14.1.2017
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin