Gå direkte til innholdet
My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
Spar

My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar ''n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan ''n lang pad gaan. Selfs as jy nie ''n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom.  
Hierdie boek is een wat ''n volwassene kan gebruik vir beide ''n kind wat dalk bang is vir honde, en ''n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is ''n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir ''n kind voorgelees word. 
Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is ''n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie. 
Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met ''n paar simpel foto''s om op ''n ligter noot af te sluit.
Undertittel
Help om Kinders Veilig Te Hou
Oversetter
Charmaine Lubbe
ISBN
9781667457628
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
26.5.2023
Forlag
Babelcube
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin