Gå direkte til innholdet
Mixtape van die liefde
Mixtape van die liefde
Spar

Mixtape van die liefde

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o’s celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, NathanTrantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook ’n blik op wêreldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén enLucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).</p>
Illustratør
Megan Bird
Redaktør
Antjie Krog
ISBN
9781776353606
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.5.2022
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin