Gå direkte til innholdet
Matrone op ''n Harley
Matrone op ''n Harley
Spar

Matrone op ''n Harley

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Charlotte Beyers doen aansoek vir ’n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op ’n verkeerde voet weg. Volgens hóm lyk sy nie soos wat ’n matrone behoort te lyk nie, verál nie toe sy met ’n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeërmerke onder die sexy leeruitrusting verberg word? Gaan Charlotte haar man kan staan teen die aanvanklike teëstand van die personeel, en veral die antagonisme van haar hoofsuster? Gaan sy bestand wees teen die sterk persoonlikheid van haar aantreklike baas, veral as sy bewus word van emosies wat hy in haar ontketen. Gaan sy weer toelaat dat ’n man beheer neem van haar lewe? Mag sy die een man oordeel aan die hand van ’n ander man se neiging tot mishandeling? Eers wanneer sy weer volkome vertroue kry, kan sy die liefde eien en aanvaar.
Forfatter
Rina Cilliers
ISBN
9781776358892
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.4.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin