Gå direkte til innholdet
Liefde Ruik soos Katjiepiering
Liefde Ruik soos Katjiepiering
Spar

Liefde Ruik soos Katjiepiering

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Die reuk van liefde. Alles in Hansie Liebenberg se lewe loop gelyk skeef, maar sy gaan nie dat dit haar onderkry nie, al voel sy haar beskermengel laat haar in die steek. Sy besluit alle mans is nou taboe en sy gaan alleen en manloos haar onafhanklikheid aan haarself bewys. Toe sy per ongeluk die bruidsruiker van katjiepierings op ? troue vang, weier sy om waarheid te heg aan die ou bygeloof. Sy gaan ook nie dat ? soen, net daarna, van die ongelooflike sexy Luca van Rhyn haar van stryk bring nie. Ongelukkig is dit onmoontlik om Luca te vermy wanneer sy uitvind die woonstel waarin sy gaan bly, is in sy tuin. Hy is gedurig net ? hanetreetjie weg met sy sexy lippe, sy aanloklike lyf, sy onweerstaanbare magnetisme.
ISBN
9780799395075
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.6.2019
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin