Gå direkte til innholdet
Liefde met 'n doelskop
Liefde met 'n doelskop
Spar

Liefde met 'n doelskop

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat &rsquo;n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van &rsquo;n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf.<br>Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Di keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar &rsquo;n ondeurdagte keuse dryf &rsquo;n wig tussen hulle.<br>Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met &rsquo;n doelskop verower?</p>
ISBN
9781779875969
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2025
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin