Gå direkte til innholdet
Lekker Vinnige Etes
Lekker Vinnige Etes
Spar

Lekker Vinnige Etes

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>“Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker … Hierdie kookkunsreis was vir my ’n openbaring. Dit is ’n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike beplanning en voldoende voorraad in jou spenskas verg. Ek sal jou wys hoe jy met slim, voorafbereide items van goeie gehalte en puik vars produkte heerlike ‘tuisgemaakte etes’ kan voorberei.” – kookboek-outeur en uitsonderlike kosskrywer, Hilary Biller<br>Met die stygende druk op gesinsbegrotings en die toenemde bewustheid van gesondheidskwessies en die gevare van vetsug, meen Hilary dat huiskokke duur, wegneem-etes die rug sal toekeer op soek na heerlike, voedsame alternatiewe wat vinnig en met maklik verkrygbare produkte voorberei kan word. Daar is 156 resepte in Lekker vinnige etes, waroonder idees vir ontbyt, slaaie, voorgeregte, hoender-, vis-, vleis- en vegetariese geregte, nageregte en drankies. Om te verseker dat die besige kok nooit ’n oomblik verspil nie, het Hilary ’n onontbeerlike lys produkte vir die spens- en die vrieskas, sowel as noodsaaklike toerusting ingesluit – dít alles om kosmaak makliker te maak.</p>
Forfatter
Hilary Biller
ISBN
9781432300258
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
27.11.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin