Gå direkte til innholdet
Lekker slaap, wolfie - Dorme bem, lobinho (Afrikaans - Portugees)
Spar

Lekker slaap, wolfie - Dorme bem, lobinho (Afrikaans - Portugees)

Forfatter:
pocket, 2024
Afrikaans
Meevoerende slaaptydstorie vir kinders vanaf twee. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Portugees
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg Miskien het hy hom buite vergeet?
Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livro infantil bilingue, a partir de 2 anos (afrikaans - portugu s),
O Tim n o consegue adormecer. O seu lobinho desapareceu Ser que ficou esquecido l fora?
Sozinho, o Tim aventura-se pela noite - e encontra companheiros inesperados ...
♫ Ouve a hist ria lida por falantes nativos No livro encontrar s a liga o que te d acesso gratuito a udio e v deo online, em ambas as l nguas.
► Imprime desenhos para colorir No livro encontrar s a liga o que te d acesso gratuito s ilustra es da hist ria para colorir.
Undertittel
Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video
Forfatter
Ulrich Renz
Illustratør
Barbara Brinkmann
Oversetter
Hans Huyssen
ISBN
9783739931647
Språk
Afrikaans
Vekt
132 gram
Utgivelsesdato
8.2.2024
Antall sider
34