Gå direkte til innholdet
Leeumens
Spar

Leeumens

pocket, 2025
Afrikaans
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in 'n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. 'n Onderw reld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie.
ISBN
9780795803277
Språk
Afrikaans
Vekt
540 gram
Utgivelsesdato
1.9.2025
Antall sider
386