Gå direkte til innholdet
Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe
Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe
Spar

Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar ’n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en ’n aktiwiteit of twee. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie. Die antwoorde is op n QR-kode.</p>
ISBN
9780637002288
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
15.8.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin